Lys van openbare vakansiedae in Frankryk
Wikimedia lysartikel
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hierdie is 'n lys van openbare vakansiedae in Frankryk:
Datum | Afrikaanse Naam | Franse naam | Opmerking |
---|---|---|---|
1 Januarie | Nuwejaarsdag | Jour de l'An | |
6 Januarie | Driekoningedag | Fête des Rois | |
2 Februarie | Marialigmis | La Chandeleur | |
- | Paasfees | Pâques | Sondag, datum variëer |
- | Gesinsdag | Lundi de Pâques | Maandag na Paasfees |
1 Mei | Werkersdag | Fête du Travail | |
8 Mei | Oorwinningsdag | Victoire 1945 | Einde van die Tweede Wêreldoorlog |
- | Hemelvaartsdag | Ascension | Donderdag, 40 dae na Paasfees |
- | Pinkster | Pentecôte | Sewende Sondag na Paasfees |
14 Julie | Franse Nasionale Dag | Fête Nationale | Nasionale Dag |
15 Augustus | Mariahemelvaart | Assomption | |
1 November | Allerheiligedag | Toussaint | |
11 November | Veteranedag | Armistice 1918 | Einde van die Tweede Wêreldoorlog |
25 Desember | Kersfees | Noël | |
- | Goeie Vrydag | Vendredi saint | Bykomende vakansiedag in die départements Moselle, Bas-Rhin en Haut-Rhin |
26 Desember | Welwillendheidsdag | Saint Étienne | Bykomende vakansiedag in die départements Moselle, Bas-Rhin en Haut-Rhin |