Lys van sterrekundige katalogusse
Wikimedia lysartikel
Dié lys van sterrekundige katalogusse is ’n opsomming van katalogusse wat sterre of sterregroepe rangskik volgens ’n spesifieke eienskap, vorm, samestelling of ontdekkingsmetode. Dit word gewoonlik verbind met ’n spesifieke ondersoek of opname.
Voorwerpe van die Sonnestelsel (asteroïdes, komete, kleinplanete)
wysigNaam | Voorwerpe | Getal | Jaar/stand | Beskrywing en voorbeeld | Bron |
---|---|---|---|---|---|
Orbits of Minor Planets | Asteroïdes | 456 772 | Lopend (databank) | Baangegewens van asteroïdes | VizierR [1] |
Orbital elements of comets | Komete | 784 | Lopend (databank) | Baangegewens van komete | VizierR [2] |
IRAS Minor Planet Survey (IMPS) | Kleinplanete | 7 311 | 1992 | Diepte-ondersoek met IRAS | VizierR [3] |
IRAS Asteroid and Comet Survey (Veeder e.a.) | Asteroïdes en komete | 22 949 | 1986 | Diepte-ondersoek met IRAS | VizierR [4] |
Stellêre enkelvoorwerpe (sterre, eksoplanete, pulsars ens.)
wysigAfkorting | Naam | Voorwerpe | Getal | Opsteller(s) | Jaar | Beskrywing en voorbeeld | Bron |
---|---|---|---|---|---|---|---|
--- | Uranometria | Sterre | ≈ 2 000 | Johann Bayer | 1603 | Die Bayer-naam bestaan uit ’n Griekse letter, gevolg deur die genitief van die Latynse naam van die sterrebeeld waarin die ster lê. Bv. ζ Centauri |
Kruisverwysing[5] |
--- | Flamsteed-naam | Sterre | ≈ 2 600 | John Flamsteed | 1712 + 1725 | Die naam bestaan uit die Flamsteed-nommer gevolg deur die genitief van die Latynse naam van die sterrebeeld waarin die ster lê. Die sterre is volgens regte klimming gelys. Bv. 47 Ursae Majoris |
Kruisverwysing[5] |
ADS | Aitken Double Star Catalogue | Dubbelsterre | 17 180 | Robert Grant Aitken | 1932 | Die katalogus is in twee volumes gepubliseer onder die titel New General Catalogue of Double Stars within 120 degrees of the North Pole. Bv. ADS 16402 |
[6][7][8] |
BD | Diepte-ondersoek | Sterre | 325 000 | Friedrich Wilhelm August Argelander | 1859–1903 |
|
Kruisverwysing[5] VizierR [9] |
Brisbane | Brisbane-katalogus / Parramatta-katalogus | Sterre | 7 835 | Parramatta-sterrewag | 1835 | Oorspronklike titel: Catalogue of 7385 Stars from Observations Made at the Observatory at Parramatta | |
CD | Córdoba-diepte-ondersoek | Sterre | 613 959 | J.M. Thome | 1892–1932 |
|
Kruisverwysing[5] VizierR [10] |
Δ | Dunlop-dubbelsterre | Dubbelsterre | ≈ 250 | James Dunlop | 1826 | Oorspronklike titel: Approximate Places of Double Stars in the Southern Hemisphere, observed at Paramatta in New South Wales | |
Gliese GJ |
Gliese-/Gliese-Jahreiß-katalogus | Sterre | 3 803 | Wilhelm Gliese | vanaf 1969 | Sterre in ’n radius van 25 parsek; oorspronklike titel: Catalogue of Nearby Stars Bv. GJ 3021, Gliese 317 |
VizierR [11] |
GSC | HST Guide Star Catalog | Sterre | 25 241 730 | Bv. GSC 02620-00648 | Weergawe 1.2 (Lasker+ 1996)[12] Weergawe GSC-ACT (Lasker+ 1996–99)[13] | ||
HAT | Hungarian Automated Telescope | Eksoplanete | 1 617 | 2004 | Die doel van die projek is om planete buite die Sonnestelsel te ontdek en beskryf, asook om helder veranderlike sterre te ontdek. Bv. HAT-P-1b |
VizierR [14] | |
HD | Henry Draper-katalogus | Sterre | 272 150, 88 883 |
1918–1924 | Tweedelig. Helderste sterre tot met ’n magnitude van 9. Bv. HD 210702 |
VizieR[15] | |
HIP | Hipparcos-katalogus | Sterre | 1 058 332 117 955 |
Satelliet Hipparcos | 1997, 2003 | Tweedelig. Die satelliete het die posisie, parallaks en eiebeweging van sterre bepaal. | Hoofkatalogus[16] Uitbreiding [17] |
HR | Bright Star-katalogus | Sterre | 9 110 | 1930 (1991, 1983) |
Alle sterre helderder as 6,5 mag Bv. HR 2491 |
Hoofkatalogus[18] | |
IRAS | Infrared Astronomical Satellite – verskeie katalogusse met verskillende skryfwyses | ||||||
IRAS Catalogue of Point Sources | Puntbronne | 245 889 | Satelliet | IRAS <koördinate> | VizierR [19] | ||
IRAS Serendipitous Survey Catalog | 43 886 | Satelliet | IRAS S<koördinate> | VizierR [20] | |||
IRAS Faint Source Catalog, b > 10 | Donker voorwerpe | 173 044 | Satelliet | IRAS F<koördinate> | VizierR [21] | ||
IRAS Point Source Reject Catalog | Puntbronne | 372 774 | Satelliet | IRAS R<koördinate> | VizierR [22] | ||
IRAS Small Scale Structure Catalog | 16 740 | Satelliet | IRAS X<koördinate> | VizierR [23] | |||
OGLE | Optical Gravitational Lensing Experiment (sowat 10 indekse) | Eksoplanete | Bv. OGLE-2005-BLG-071L | Lys by VisieR[24] | |||
PSR | Catalog of Pulsars | Pulsars | 706 | Taylor J.H., Manchester R.N., Lyne A.G., Camilo F. | 1995 | Formaat: PSR J<J-2000-koördinate> PSR B<B-1950-koördinate> Bv. PSR J0737-3039 |
VizierR [25] |
Parkes Multi-Beam Pulsar Survey | 100 | Manchester R.N., Lyne A.G., Camilo F., Bell J.F., Kaspi V.M., D'Amico N., McKay N.P.F., Crawford F., Stairs I.H., Possenti A., Kramer M., Sheppard D.C. | 2001 | VizierR [26] | |||
Parkes Multi-Beam Pulsar Survey new PSR | 120 | Morris D.J., Hobbs G., Lyne A.G., Stairs I.H., Camilo F., Manchester R.N., Possenti A., Bell J.F., Kaspi V.M., D'Amico N., McKay N.P.F., Crawford F., Kramer M. | 2002 | VizierR [27] | |||
Parkes Multi-Beam Pulsar Survey III | 200 | Kramer M., Bell J.F., Manchester R.N., Lyne A.G., Camilo F., Stairs I.H., D'Amico N., Kaspi V.M., Hobbs G., Morris D.J., Crawford F., Possenti A., Joshi B.C., McLaughlin M.A., Lorimer D.R., Faulkner A.J. | 2003 | VizierR [28] | |||
Parkes Multibeam Pulsar Survey VI | 142 | 2006 | VizierR [29] | ||||
SAO | Smithsonian Astrophysical Observatory Star Catalog | Sterre | 258 997 | Smithsonian Institution of Washington | 1966, (1990) | Bv. SAO 252838 (Alpha Centauri) |
VizierR [30] |
TYC | Tycho-2-katalogus | Sterre | 2 539 913 | Groot sterkatalogus Bv. TYC 5963-1938-1 (Muliphein) |
VizierR [31] | ||
USNO-A2.0 | PMM USNO-A2.0 Catalogue | Sterre | 526 280 881 | VSA-vlootsterrewag | 1998 | Groot indeks. Formaat: USNO-A2.0 NNNN-NNNNNNNN | VizierR [32] |
USNO-B1.0 | USNO-B1.0 Catalogue | Sterre | 1 045 913 669 | VSA-vlootsterrewag | 2003 | Groot indeks. Formaat: USNO-B1.0 NNNN-NNNNNNNN | VizierR [33] |
WASP | Wide Angle Search for Planets | Eksoplanete | Katalogus van die SuperWASP-projek, ’n outomatiese soekmasjien vir eksoplanete. Bv. WASP-1 |
WASP[34] |
Diepruimte-voorwerpe
wysigSterreswerms
wysigAfkorting | Naam | Voorwerpe | Getal | Opsteller(s) | Jaar | Beskrywing en voorbeeld | Bron |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Cr | Collinder-katalogus | Oop sterreswerms | 471 | Per Collinder | 1931 | Bv. Cr 1 | [35] |
GCl | Star Clusters Associations II. Globular Clusters (Ruprecht+ 1981) | Bolvormige sterreswerms | 137 | Alter G. , Ruprecht J., Vanysek V. | 1970 | Bv. GCl 120 | VizierR [36] |
Ha | Haffner | Oop swerms | 26 | Hans Haffner | 1957 | (nie by VizieR) | |
Lund | Observatorium Lund (oopswermdata) | Sterreswerms | 1 151 | Gosta Lynga | 1987 | Bv. Lund 769 | VizierR [37] |
Mel | Melotte | Oop en bolswerms | 245 | Philibert Jacques Melotte | 1915 | Bv. Mel 25 |
|
OCISM | Open Cluster InterStellar Matter | Oop swerms | 128 | Leisawitz D. | 1988 | Bv. OCISM 10 |
VizierR [38] |
OCl | Catalogue of star clusters and associations + supplements | Oop swerms | 1 112 | Alter G. , Ruprecht J., Vanysek V. | 1983 | Bv. OCL 421 | VizierR [39] |
Pal | Palomar-Sternhaufen | Bolswerms | 15 | Bv. Pal 5 | |||
Raab | Raab | Oop swerms | 152 | Raab S. | 1922 | Bv. Raab 4 |
|
St | Stock-katalogus | Oop swerms | 24 | Jürgen Stock | 1954 | Die sterreswerms is op spektroskopiese opnames ontdek. Almal is binne 12° van die hemelewenaar. Bv. St 1 |
Stock-katalogus[40] |
Tr | Trumpler-Katalog | Oop swerms | 37 | Robert Julius Trumpler | 1930 | Bv. Tr 1 |
Interstellêre materie (newels, donker newels, supernova-oorblyfsels ens.)
wysigAfkorting | Naam | Voorwerpe | Getal | Opsteller(s) | Jaar | Beskrywing en voorbeeld | Bron |
---|---|---|---|---|---|---|---|
B | Barnard-katalogus | Donker newels | 349 | Edward Barnard | 1927 | Ná ’n eerste uitgawe in 1919 het Edward E. Barnard in 1927 ’n nuwe weergawe gepubliseer. Dit is net donker newels noord van ’n deklinasie van -35°. Formaat: B NNN
|
VizierR [41] |
Ced | Catalog of bright diffuse Galactic nebulae | Galaktiese newels | 330 | Cederblad | 1946 |
|
VizierR [42] |
DEM | The Nebular Complexes of the Large And Small Magellanic Clouds; Mem. Roy. Astron. Soc. 81 (Young-star Formation in the Magellanic H I Bridge; Mon. Not. R. Astron. Soc. 223) |
H II-gebiede en supernova-oorblyfsels in die Groot en die Klein Magellaanse Wolk | 329 in die LMC + (167 + 5) in die SMC |
Davies, Elliott, Meaburn | 1976 (1986) | VizierR [43] | |
LBN | Lynds' Catalogue of Bright Nebulae | Galaktiese newels | 1 125 | B.T. Lynds | 1965 | Bv. LBN 974 | VizierR [44] |
LDN | Lynds' Catalogue of Dark Nebulae | Donker newels | 1 791 | B.T. Lynds | 1962 | Bv. LDN 1630 | VizierR [45] |
Mz (soms ook Men) | Menzel | Planetêre newels | 5 | Drie planetêre newels aan die suiderhemel en twee nie duidelik identifiseerbare voorwerpe.
|
Simbad[46] | ||
PK | Catalogue of Galactic Planetary Nebulae | Planetêre newels | 1 759 | Luboš Perek, Luboš Kohoutek | 1967, 2001 | Bv. PK 84-3.1 |
VizierR [47] |
RCW | RCW-katalogus | Galaktiese newels (H II-gebiede) | 181 | Rodgers, A.W., Campbell, C.T. & Whiteoak, J.B. | 1959 | Stervormingsgebiede in die suidelike Melkweg Bv. RCW 38 |
[2],[48] |
Sh | Katalogus van H II-gebiede | Galaktiese newels | 313 | Sharpless S. | 1959 | Tweedelige lys (Sh 1-NNN en S 2-NNN) Bv. Sh 2-244 |
VizierR [49] |
VdB | Catalogue of Reflection Nebulae | Galaktiese newels (refleksienewels) | 158 | Sidney van den Bergh | 1966 | Bv. VdB 1 |
VizierR [50] |
Ekstragalaktiese voorwerpe (sterrestelsels, sterrestelselswerms, kwasars)
wysigAfkorting | Naam | Voorwerpe | Getal | Opsteller(s) | Jaar | Beskrywing en voorbeeld | Bron | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Abell | Abell-katalogus | Sterrestelsel-swerms | 4 073 | George Ogden Abell | 1958 + 1989 | Sien [Opmerking 1] Bv. Abell 520 |
1974-weergawe [51] | |
AM | Catalogue of Southern Peculiar Galaxies and Associations | Sterrestelsels en -swerms |
6 445 | Halton C. Arp, Madore B.F | 1987 | Gedetailleerde katalogus met die interessantste sterrestelsels en sterrestelselswerms aan die suidelike lugruim Bv. AM 0244-302 |
VizierR [52] | |
Ark of Arak | Arakelian Emission Line Objects | Sterrestelsels e.a. | 591 | M.A. Arakelian | Bv. Ark 365 | [53][54][55] | ||
Arp (soms APG) | Atlas of Peculiar Galaxies | Sterrestelsels | 338 | Halton C. Arp | 1966 | Indeks van ongewone sterrestelsels, volgens morfologiese eienskappe Bv. Arp 220 |
VizierR [56] | |
CGCG | Catalogue of Galaxies and of Clusters of Galaxies | Sien ZWG Bv. CGCG 461.018 | ||||||
DDO | David Dunlap Observatory Catalogue | Dwerg-sterrestelsels | 243 | Sidney van den Bergh | 1959 | Dit is ook bekend as A Catalogue of Dwarf Galaxies en is in 1966 uitgebrei.
Bv. DDO 209 (Barnard se Sterrestelsel) |
[57] | |
HCG | Hickson's Compact groups of Galaxies | Kompakte sterrestelsel | 100 | Paul Hickson | 1982–1994 | Bv. HCG 92 | VizierR [58] | |
HIPASS | HI Parkes All Sky Survey Catalogue | H I-sterrestelsels | 4 315 | Meyer e.a. | 2004 | VizierR [59] | ||
KUG | Kiso Ultraviolet Galaxy Catalogue | Sterrestelsels | Kiso-sterrewag | 1984–2000 | Ultraviolet-waarnemings van sterrestelsels Bv. KUG 1223+338 |
[60][61] | ||
LBG | Lyman Break galaxy | Sterrestelsels | Die stelsels het ’n rooiverskuiwing van z > 2,5. Bv. LBG-2377 |
[62] | ||||
LEDA | Lyon-Meudon Extragalactic Database | Sien PGC | ||||||
MCG | Morphological Catalogue of Galaxies | Sterrestelsels | 32 521 | Boris Alexandrowitsch Woronzow-Weljaminow e.a. | 1974 | Bv. MCG -06-07-001 |
962-1974 [63] 1974 [64] | |
Mrk | Catalogue of Markarian Galaxies | Sterrestelsels | 1 525 | Benjamin Markarjan | 1967–1981 | Bv. Mrk 205 |
VizierR [65] | |
PGC of LEDA | Principal Galaxies Catalogue | Sterrestelsels | 983 261 | Sterrekundiges uit Lyon en Meudon | 1989 | Die katalogus wat in 1989 gepubliseer is, het 73 197 sterrestelsels gelys en het tot in 2003 tot sy huidige grootte gegroei. Dit is toe in die HYPERLEDA-databank gestoor. Bv. PGC 29194 |
VizierR [66] | |
SGC | Southern Galaxy Catalogue | Sterrestelsels | 5 472 | Harold G. Corwin, Antoinette en Gérard Henri de Vaucouleurs | 1985 | Sterrestelsels van 1,5-2 boogminute of groter wat suid van ’n deklinasie van -17º lê Bv. SGC 1001.9-2705 |
VizierR [67] | |
UGC | Uppsala General Catalogue of Galaxies | Sterrestelsels | 12 940 | Peter Nilson | 1973 | Bv. UGC 8 |
||
VCC | Virgo Cluster Catalog | Sterrestelsels | 2 096 | Binggeli | 1985 | Sterrestelsels en moontlike stelsels in die Virgo-sterrestelselswerm Bv. VCC 759 |
VizierR [68] | |
VV | Atlas and Catalogue of Interacting Galaxies | Wisselwerkende sterrestelsels | 2 014 | Boris Alexandrowitsch Woronzow-Weljaminow | 1959–1977 | Bv. VV 245 |
VizierR [69] | |
ZWG of CGCG | Catalogue of Galaxies and of Clusters of Galaxies (Zwicky Galaxy Catalog (Zwicky+ 1968)) | Sterrestelsels en -swerms |
28 840 | Fritz Zwicky e.a. | 1961–1968 | Bv. ZWG 158.108 |
VizierR [70] |
Gemengde katalogusse (newels, sterreswerms, sterrestelsels)
wysigAfkorting | Naam | Voorwerpe | Getal | Opsteller(s) | Jaar | Beskrywing en voorbeeld | Bron |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Dun | Dunlop-katalogus | Newelagtige voorwerpe | 629 | James Dunlop | 1828 | Oorspronklike titel: Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars in the Southern Hemisphere observed in New South Wales Bv. Dun 265 |
SEDS[71] |
ESO | Europese Suidelike Sterrewag/Uppsala Survey of the ESO(B) Atlas | Diepte-ondersoek | 18 438 | ESO | 1982 | Bestaan uit 606 fotoplate, waarvandaan 18 438 voorwerpe beskryf word.
|
[72] Plate [73] Voorwerpe[74] |
GC | General Catalogue of Nebulae and Clusters | Galaktiese newels en sterreswerms | 5 096 | John Herschel | 1864 | Bv. GC 4318 | Kruisverwysing[5] |
H | Ontdekkings deur William Herschel | Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels | 1 000, 1 000, 500 |
William Herschel | 1786, 1789, 1802 | Sien [Opmerking 2] Bv. H 3.39 |
SEDS[75] |
h | Waarnemings en ontdekkings deur John Herschel | Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels | h 1 – h 2307 h 2308 – h 4021 |
John Herschel | 1833, 1847 | Sien [Opmerking 3] Bv. h 1252 |
SEDS[76] |
IC (IC I en IC II) |
Indekskatalogus | Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels | 5 386 (IC I 1 529 IC II 3 857) |
Johan Ludvig Emil Dreyer | IC I 1895 IC II 1908 |
Die oorspronklike katalogusse, IC I en IC II, is saamgevat in die Indekskatalogus (IC). Bv. IC 10 |
Simbad[77][78] |
M | Messier-katalogus | Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels | 110 | Charles Messier | 1764–1782 | Indeks van helder hemelliggame Bv. M 1 |
Sien Messier-katalogus |
NGC | New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars | Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels | 7 840 | Johan Ludvig Emil Dreyer | 1888 | Sien [Opmerking 4] Bv. NGC 1904 |
VizierR [79] |
NGC 2000.0 | The Complete New General Catalogue and Index Catalogue | Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels | 13 226 | Roger Sinnott | 1988 | Hersiene NGC en IC | VizierR [80] |
RNGC | Revised New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars | Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels | 7 840 | Jack Sulentic en William Tifft | 1973, 1977 | ’n Hersiening van die NGC-katalogusse | VizierR [81] |
Alle hemelligame
wysigAfkorting | Naam | Voorwerpe | Getal | Opsteller(s) | Jaar | Beskrywing en voorbeeld | Bron |
---|---|---|---|---|---|---|---|
2MASS | Two Micron All Sky Survey | Alle voorwerpe | 470 992 970 | 1997–2001 | ’n Opname van die hele lugruim in infrarooi. Formaat: 2MASS J<koördinate> Bv. 2MASS J1207334-393254 |
VizierR [82] | |
RAVE | RAdial Velocity Experiment | Alle voorwerpe | ≈ 400 000 | Steinmetz e.a. | 2010 | Spektroskopiese katalogus met radiale snelheid, temperatuur, swaartekrag en metaalinhoud | VizierR [83] |
SDSS | Sloan Digital Sky Survey | Alle voorwerpe | 2 304 179 200 | Adelman-McCarthy J.K. e.a. | (2007) | Fotometriese katalogus. Meer as 2 miljard voorwerpe, meestal puntbronne. Bv. SDSS J142625.71+575218.3 |
VizierR [84] |
Eksterne skakels
wysig- VizieR-databank Geargiveer 20 April 2013 op Wayback Machine
- VizieR-databank (soek afkorting)
Notas
wysig- ↑ Die katalogus is ’n uitbreiding van Abell se oorspronklike katalogus van 1958 met net 2 712 noordelike sterrestelselswerms. In 1989 is dit uitgebrei met nog 1 361 suidelike swerms.
- ↑ William Herschel het in 1786 (1 000 voorwerpe), in 1789 (1 000 voorwerpe) en in 1802 (500 voorwerpe) sy waarnemings by die Royal Society of London gepubliseer. Hy het die voorwerpe soos volg ingedeel:
- 1. Helder newels
- 2. Dowwe newels
- 3. Baie dowwe newels
- 4. Planetêre newels
- 5. Baie groot newels
- 6. Baie kompakte en sterryke sterreswerms
- 7. Kompakte swerms van klein en groot sterre
- 8. Verspreide sterreswerms
- Die kategorieë word as Romeinse of gewone syfers aangetref (bv. H III.39 of H 3.39).
- ↑ 1833 h 1 – h 2307 Publikasie deur die Royal Society van waarnemings in Slough, Engeland.
1847 h 2308 – h 4021 Waarnemings aan die Kaap die Goeie Hoop: "Results of Astronomical Observations made during the years 1834, 5, 6, 7, 8 at the Cape of Good Hope, being a completion of a telescopic survey of the whole surface of the visible heavens commenced in 1825". Gepubliseer deur Smith, Elder & Co., Londen - ↑ Dit is in die 1880's saamgestel, veral van waarnemings deur William Herschel, en in 1888 gepubliseer. In 1895 en 1908 is dit uitgebrei. Die voorwerpe is volgens regte klimming gerangskik.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Verwysings
wysig- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 Kruisverwysing HD-BD/CD-GC-HR-HIP-Bayer-Flamsteed by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Robert Grant Aitken en Eric Doolittle. New general catalogue of double stars within 120° of the North Pole. Carnegie Institution of Washington, Washington DC, 1932
- ↑ Robert Grant Aitken. List of corrections to the New general catalogue of double stars within 120° of the North Pole, Washington DC, Carnegie Institution of Washington, 1934.
- ↑ http://www.daviddarling.info/encyclopedia/A/ADSC.html

- ↑ Lys by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013

- ↑ http://cds.u-strasbg.fr/cgi-bin/Dic-Simbad?text=WASP&cat=Identifier+starting+by&out=SIMBAD+Usage&max=Maximum+of+50+entries#
- ↑ The Collinder Catalogue of Open Star Clusters
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Projek: Stock-katalogus
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ [1]
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Monthly Notices of the Royal Astronomical Society, Vol. 121, p.103
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ http://nedwww.ipac.caltech.edu/cgi-bin/catdef?prefix=ARK
- ↑ http://cds.u-strasbg.fr/cgi-bin/Dic-Simbad?Ark
- ↑ http://astrobib.u-strasbg.fr:2008/cgi-bin/cdsbib?1975SoByu..47....3A
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ David Dunlap Observatory (DDO)
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ NED, Detailed Description of KUG
- ↑ http://cds.u-strasbg.fr/cgi-bin/Dic-Simbad?text=KUG&cat=Identifier+starting+by&out=SIMBAD+Usage&max=Maximum+of+50+entries#
- ↑ http://cdsarc.u-strasbg.fr/viz-bin/qcat?isindex=Lyman+Break+galaxy
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ "James Dunlop's Catalog of Deepsky Objects". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2008. Besoek op 16 Maart 2013.
- ↑ Andris Lauberts: ESO/Uppsala survey of the ESO(B) atlas, European Southern Observatory (ESO), Garching 1982 (Informationsseite); Samevatting deur: E.B. Holmberg / A. Lauberts / H.E. Schuster / R.M. West: The ESO/Uppsala Survey of the ESO (B) Atlas of the Southern Sky, in: Astronomy and Astrophysics, Supplement Series 18 (1974) 463-489 (I); ibid. 18 (1974) 491ff (II); 22 (1975) 327-402 (III); 27 (1977) 295ff (IV); 31 (1978) 15ff (V); 34 (1978) 285ff (VI); 39 (1980) 173ff (VII); 43 (1981) 307ff (VIII); 46 (1981) 311ff (IX) (Abstracts, Downloadoption).
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
- ↑ William Herschel's catalog of Deep Sky objects
- ↑ "History of the Discovery of the Deep Sky objects". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2011. Besoek op 16 Maart 2013.
- ↑ http://cds.u-strasbg.fr/cgi-bin/Dic-Simbad?/4785605
- ↑ http://cds.u-strasbg.fr/cgi-bin/Dic-Simbad?/4786062