Mackenzie Davis
Kanadese aktrise en vervaardiger
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mackenzie Davis (gebore 1 April 1987) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Martian (2015) en Blade Runner 2049 (2017), en in die televisiereekse Black Mirror (2011) en Halt and Catch Fire (2014).
Mackenzie Davis | |
Geboortenaam | Mackenzie Rio Davis |
---|---|
Geboorte | 1 April 1987 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Alma mater | McGill Universiteit |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vroeë lewe
wysigDavis was gebore in Vancouver, Brits-Columbië, Kanada, aan Lotte, a grafiese ontwerper van Suid-Afrika, en John Davis, a haarstylis van Liverpool, Engeland.[1] Haar ouers besit AG Hair Care. Sy het gegradueer by die private Collingwood School in die eksklusiewe voorstad van Wes Vancouver in 2005 en het studeer by McGill Universiteit in Montreal, Quebec. Daarna het sy toneelspel studeer by die Neighborhood Playhouse in New York Stad.[2][3]
Filmografie
wysigRolprente
wysigJaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
2011 | Alex | Terri | Kortfilm |
2012 | Smashed | Millie | |
2012 | The Hat Goes Wild | Cathy | Erken as Mackenzie Rio Davis |
2013 | Breathe In | Lauren Reynolds | |
2013 | The F Word | Nicole | Alternatiewe titel: What If? |
2013 | Bad Turn Worse | Sue | |
2013 | Plato's Reality Machine | Sophia | |
2013 | Moontown | Shayna | Kortfilm |
2014 | That Awkward Moment | Chelsea | |
2014 | Emptied | Charlotte Laurence | Kortfilm |
2015 | Freaks of Nature | Petra Lane | |
2015 | A Country Called Home | Reno | |
2015 | Memory Box | Isabelle | Kortfilm |
2015 | The Martian | Mindy Park | |
2016 | Always Shine | Anna | Tribeca Film Festival - Best Actress[4] Monster Fest - Best Performance in a Feature Film (Female)[5] |
2017 | Izzy Gets the F*ck Across Town | Izzy | Special Jury Award - Napa Valley Film Festival - Best Breakout Performance Tacoma Film Festival Jury Prize - Best Performance |
2017 | Blade Runner 2049 | Mariette | |
2018 | Boomerang | Jenifer | Kortfilm |
2018 | Tully | Tully | |
2019 | Terminator: Dark Fate | Grace Harper | |
2020 | The Turning | Kate Mandell | |
2020 | Irresistible | Diana Hastings | |
2020 | Happiest Season | Harper Caldwell |
Televisiereekse
wysigJaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
2012 | I Just Want My Pants Back | Lucie | Episode: "Safety Nets" |
2014–2017 | Halt and Catch Fire | Cameron Howe | Hoofrol; 40 episodes |
2016 | Black Mirror | Yorkie | Episode: "San Junipero" |
2017 | No Activity | Patricia / "Pat the Rat" | Episode: "The Witness" |
2020 | Home Movie: The Princess Bride | Princess Buttercup | Episode: "The Shrieking Eels"[6] |
2021 | Station Eleven | Kirsten |
Eksterne skakels
wysig- ↑ "10 things you need to know about AG Hair Cosmetics". Behind the Chair. 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 31 Oktober 2015.
- ↑ "Mackenzie Davis". Interview Magazine (in Engels (VSA)). 2 Junie 2017. Besoek op 14 Februarie 2021.
- ↑ Smith, Krista. "Mackenzie Davis Talks The Martian, Halt and Catch Fire, and More". Vanity Fair (in Engels (VSA)). Besoek op 14 Februarie 2021.
- ↑ "Tribeca Film Festival Announces 'Dean,' 'Junction 48' and Other Award-Winners". Indiewire. 21 April 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2016. Besoek op 22 April 2016.
- ↑ "MONSTER FEST Announces 2016 Award Winners". Monster Fest. 29 November 2016.
- ↑ Breznican, Anthony (26 Junie 2020). "Watch the Celebrity-Filled Fan-Film Version of The Princess Bride". Vanity Fair. Besoek op 26 Junie 2020.