Magic!
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Magic! (ook bekend as MAGIC!) is 'n Kanadese reggae fusion-groep wat in 2012 gestig is. Die groep bestaan uit Nasri Atweh (voorsang, kitaar), Mark Pellizzer (kitaar, agtergrondsang), Ben Spivak (baskitaar, agtergrondsang) en Alex Tanas (tromme, agtergrondsang). Hulle het wêreldwyde bekendheid verwerf met die vrystelling van hul nommer een-enkelsnit "Rude".
MAGIC! | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Toronto, Australië |
Genres | Reggae fusion |
Jare aktief | 2012 — hede |
Etikette | SMI (Sony Music International)[1] |
Diskografie
wysigAlbums
wysig- 2014 - "Don't Kill the Magic"
- 2016 - "Primary Colours"
- 2018 - "Expectations"
Eksterne skakels
wysigVerwysings
wysig- ↑ "TheMusicUniverse.com - besoek 8 September 2014". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2014. Besoek op 8 September 2014.