Mahlabatini is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 15 km noord van Ulundi.

Mahlabatini
Mahlabatini is in KwaZulu-Natal
Mahlabatini
Mahlabatini
 Mahlabatini se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°15′S 31°26′O / 28.250°S 31.433°O / -28.250; 31.433
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikZululand
MunisipaliteitUlundi
Stigting1898
Oppervlak
 • Totaal8,94 km2 (3,45 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 511
 • Digtheid169/km2 (440/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.6%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense98.4%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Zoeloe 96.7%
 • Ander 3.3%
Poskode (strate)
3865
Poskode (posbusse)
3865
Skakelkode035

Geskiedenis

wysig

Dit is in 1898 deur die Britte gestig as 'n magistraatkantoor. Die naam beteken plek van wit sande.

Distrik

wysig

Die distrik is 1 600 km2 groot. Daar word hoofsaaklik met beeste, skape en bokke geboer.

Gebore

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mahlabatini". Sensus 2011.