Makhushane is 'n township naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (12 km), Lulekani (10 km), Namakgale en Ga-Mashishimale op die R71 teerpad na Gravelotte. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 12 500 gehad.[1]

Makhushane
Makhushane is in Limpopo
Makhushane
Makhushane
 Makhushane se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°58′10″S 31°02′20″O / 23.96944°S 31.03889°O / -23.96944; 31.03889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitBa-Phalaborwa
HoofplekPhalaborwa
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal9,92 km2 (3,83 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal12 499
 • Digtheid1 260/km2 (3 300/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense99.8%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho74.3%
 • Tsonga19.9%
 • Sotho2.2%
 • Ander3.6%
Poskode (strate)
1391
Poskode (posbusse)
1391
Skakelkode015

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Makhushane". Sensus 2011.