Mandeni
Mandeni is 'n dorp naby die noordkus, in die middel van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp is 22 km van KwaDukuza (Stanger) en 96 km vanaf Durban geleë.
Mandeni | |
---|---|
Koördinate: 29°09′S 31°25′O / 29.150°S 31.417°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | iLembe |
Munisipaliteit | Mandeni |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,02 km2 (6,96 vk. myl) |
Hoogte | 139 m (456 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 904 |
• Digtheid | 217/km2 (560/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 24.6% |
• Indiërs/Asiërs | 14.9% |
• Bruin mense | 4.4% |
• Swart mense | 54.8% |
• Ander | 1.4% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 47.8% |
• Engels | 31.9% |
• Afrikaans | 14.9% |
• Ander | 5.4% |
Poskode (strate) | 3802 |
Skakelkode | 032 |
Die Tugelarivier vloei deur Mandeni. Die mond van die rivier is 10 km vanaf die middedorp.
Die dorp het verskeie fabrieke en trek werkers van vêr. Die grootste werkverskaffer is Sappi, Suid-Afrika se grootse papiervervaardiger.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mandeni". Sensus 2011.