Manica-suikerbos
subspesie van die Gewone protea Protea caffra
Die Manica-suikerbos (Protea afra gazensis) is 'n struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die spesie kom voor aan die oostelike hooglande van Zimbabwe en Mosambiek. In Engels staan dit as die Manica sugarbush bekend. Dit word as 'n subspesie van die gewone protea Protea afra beskou.
Manica-suikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Protea |
Spesie: | P. a. gazensis
|
Binomiale naam | |
Protea afra gazensis Meisn., (1987)
| |
Benaderde verspreiding van P. afra subsp. gazensis | |
Sinonieme | |
|