Marburg
klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Marburg is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het begin as 'n Noorweegse nedersetting naby Port Shepstone aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die dorpie is in 1882 gestig deur 'n groep immigrante vanaf Bergen en elders. Die plek het sy karakter behou; daar is onder meer 'n Noorweegse kerk en ander inrigtings.[2]
Marburg | |
---|---|
Koördinate: 30°43′S 30°23′O / 30.717°S 30.383°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | Ray Nkonyeni |
Stigting | 1882 |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,38 km2 (0,15 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 355 |
• Digtheid | 3 566/km2 (9 240/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 87.0% |
• Bruin mense | 3.4% |
• Swart mense | 9.1% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Engels | 88.3% |
• Zoeloe | 6.1% |
• Xhosa | 2.0% |
• Afrikaans | 1.9% |
• Ander | 1.7% |
Poskode (strate) | 4252 |
Poskode (posbusse) | 4252 |
Skakelkode | 039 |
Die dorpie huisves hoofsaaklik Suid-Afrikaners van Indiër-herkoms (87%).
Bibliografie
wysig- Leverton, B.J.T.: Natal Norwegian Centenary - 1882-1982. In: Lantern. Tydskrif vir Kuns, Kennis en Kultuur. Jaargang 31, nr. 4, September 1982
- Rodseth, Peter: 1882 - Die Nore kom na Marburg. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 23, nr. 3, Maart 1974.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Marburg". Sensus 2011.
- ↑ Ensiklopedie van Suidelike Afrika. 1967. Eric Rosenthal