Marcelino dos Santos
Marcelino dos Santos (20 Mei 1929 – 11 Februarie 2020) was 'n Mosambiekse digter, rewolusionêre en politikus. Hy was die eerste speaker van die Vergadering van die Republiek Mosambiek. Hy het in die amp vanaf 1977 tot 1994 gedien. Dos Santos was 'n stigterslid van FRELIMO en die party se adjunkpresident vanaf 1970 tot 1977.[1]
Marcelino dos Santos | |
Dos Santos in 1975 | |
Adjunkpresident van FRELIMO
| |
Ampstermyn 1970 – 1977 | |
Voorafgegaan deur | Uria Simango |
---|---|
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Marcelino dos Santos 20 Mei 1929 Lumbo |
Sterf | 11 Februarie 2020 (op 90) Maputo |
Nasionaliteit | Mosambiek |
Politieke party | FRELIMO |
Dos Santos is op 11 Februarie 2020 oorlede.[2]
Verwysings
wysig- ↑ Marcelino dos Santos (1929 - ) Geargiveer 8 Augustus 2020 op Wayback Machine. Besoek op 30 Julie 2020.
- ↑ Mozambique: Frelimo Founder Marcelino Dos Santos Dies. All Africa. Besoek op 30 Julie 2020.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Marcelino dos Santos.