Marie Pentz

Suid-Afrikaanse aktrise

Marie Pentz is 'n Suid-Afrikaanse aktrise wat al in verskeie rolprente en TV-reekse gespeel het. Sy is veral bekend vir haar rol as Mietie in die SAUK2 se komedie Koöperasiestories en as Vera in E.tv se Fishy Feshuns.[1]

Marie Pentz
Geboreca 1955 ??
NasionaliteitSuid-Afrikaans
BeroepAktrise
Jare aktief1980-tans

FilmografieWysig

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig