Massonia pustulata

plantspesie

Massonia pustulata is 'n geofiet wat tot die genus Massonia behoort en is endemies aan die Wes-Kaap in die binneland, weg van die kus. Tot 2012 was Massonia longipes as deel van M. pustulata beskou.

Massonia pustulata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
M. pustulata
Binomiale naam
Massonia pustulata
Jacq., (1791)
Sinonieme
  • Massonia scabra Thunb.
  • Massonia schlechtendalii Baker

Bronne

wysig