Massonia thunbergiana
plantspesie
Massonia thunbergiana is 'n geofiet wat tot die genus Massonia behoort en is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Roggeveld op 1400 m bo seevlak voor.
Massonia thunbergiana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. thunbergiana
|
Binomiale naam | |
Massonia thunbergiana Wetschnig, Mart.-Azorín & M.Pinter (2016)
|