Mejuffrou Groot Internasionaal
Mejuffrou Groot Internasionaal (Engels: Miss Grand International), gewoonlik as MGI geskryf, is die titel van die wenner van 'n internasionale skoonheidskompetisie vir ongetroude dames, Dit is die eerste keer in 2013 in Thailand gehou. Die funksie van die Mej. Groot Internasionaal-wenner is om die leuse van die kompetisie, "Stop die oorloë en geweld", uit te leef deur bewustheid te skep.
(en) Miss Grand International | |
Algemene inligting | |
---|---|
Sinonieme | MGI |
Tipe | Beperkte aanspreeklikheidsmaatskappy |
Leuse | (en) Stop the wars and violence |
Geskiedenis | |
Gestig | 6 November 2013 |
Stigter | Nawat Itsaragrisil |
Bestuur | |
President | Nawat Itsaragrisil |
Visepresident | Teresa Chaivisut |
Miss Grand international | Rachel Gupta (2024) |
Operasionele gebied | Wêreldwyd |
Hoofkantoor | Bangkok, Thailand |
Lede | Meer as 70 lande |
Verwante organisasie | |
Eienaar | Miss Grand International Co, Ltd. |
Sub-organisasie | Miss Grand Thailand |
Aanlynmedia | |
Amptelike webwerf | MissGrandInternational |
Mejuffrou Groot Internasionaal 2020 |
Die eerste Mej. Groot Internasionaal was Janelee Chaparro van Puerto Rico. Mej. Groot Internasionaal-wenners is ook verantwoordelik vir bemarkings- en gemeenskapswerk.[1][2]
Die huidige Mej. Groot Internasionaal is op Saterdag 4 Desember 2021 in Bangkok, Thailand gekroon. Nguyễn Thúc Thùy Tiên van Viëtnam het tydens die 9de Mej. Groot Internasionaal-kompetisie met die kroon weggestap. Andrea Aguilera van Ecuador is aangewys as eerste prinses en Lorena Rodrigues van Brasilië as tweede prinses.[3]
In 2019 het Belindé Schreuder (23), van Centurion in die Gautengprovinsie, Suid-Afrika verteenwoordig en deurgedring tot die top-20. Deelnemers van 60 lande het aan die kompetisie deelgeneem.[4]
Vorige wenners
wysigJaar | Mej. Groot Internasionaal | Land | Gasheerplek | Deelnemers |
---|---|---|---|---|
2013 | Janelee Chaparro[1] | Puerto Rico | IMPACT Muang Thong Thani, Bangkok, Thailand | 71 |
2014 | Lees García[5][6] | Kuba | Indoor Stadium Huamark, Bangkok, Thailand | 85 |
2015 | Dominikaanse Republiek | Indoor Stadium Huamark, Bangkok, Thailand | 78 | |
Claire Elizabeth Parker[7] | Australië | |||
2016 | Ariska Putri Pertiwi[1][8] | Indonesië | Westgate Las Vegas, Las Vegas, VSA | 76 |
2017 | María José Lora[9] | Peru | Vinpearl Convention Center, Phu Quoc, Viëtnam[10] | 77 |
2018 | Clara Sosa[11][12] | Paraguay | The ONE Entertainment Park, Yangon, Mianmar | 75 |
2019 | Valentina Figuera[13] | Venezuela | Poliedro de Caracas, Caracas, Venezuela | 60 |
2020 | Abena Appiah[3] | VSA | Show DC Hall, Bangkok, Thailand[14] | 63 |
2021 | Nguyễn Thúc Thùy Tiên | Viëtnam | Show DC Hall, Bangkok, Thailand | 59 |
2022 | Isabella Menin | Brasilië | Sentul International Convention Center, Djakarta, Indonesië | 68 |
2023 | Luciana Fuster | Peru | Phú Thọ Indoor Stadium, Ho Chi Minh-stad, Viëtnam | 69 |
2024 | Rachel Gupta | Indië | MGI Hall, Bangkok, Thailand | 68 |
Galery
wysig-
Mej. Groot Internasionaal 2024Rachel Gupta
Indië -
Mej. Groot Internasionaal 2023Luciana Fuster
Peru -
-
-
-
-
Mej. Groot Internasionaal 2018Clara Sosa
Paraguay -
Mej. Groot Internasionaal 2017María José Lora
Peru -
Mej. Groot Internasionaal 2016Ariska Putri Pertiwi
Indonesië -
Mej. Groot Internasionaal 2015Claire Elizabeth Parker
Australië -
Mej. Groot Internasionaal 2014Lees Garcia
Kuba -
Mej. Groot Internasionaal 2013Janelee Chaparro
Puerto Rico
Verteenwoordigers van Suid-Afrika
wysigVerteenwoordigers van Namibië
wysig- 2013: Grace Montace Diaz Khakhane
- 2014: Maila Kalipi
- 2015: Unongo Kutako
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 Voltaire E. Tayag (21 Oktober 2017). "Miss Grand International: A Pageant for Peace". The Rappler (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2018. Besoek op 11 November 2019.
- ↑ Alexa Villano (23 Oktober 2019). "What you need to know about the Miss Grand International pageant". The Rappler (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 11 November 2019.
- ↑ 3,0 3,1 "USA's Abena Appiah crowned Miss Grand International 2020 in Bangkok, Thailand". Conan Daily (in Engels). 27 Maart 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2021. Besoek op 28 Maart 2021.
- ↑ 4,0 4,1 Graye Morkel (30 Oktober 2019). "Belindé Bella Schreuder returns home after Miss Grand International journey comes to an end in Venezuela" (in Engels). Channel24.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2020. Besoek op 30 Mei 2020.
- ↑ Hot in Juba (2014). "Miss Grand International Lees Garcia is in Juba" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2017. Besoek op 12 November 2019.
- ↑ Miss Grand International (23 Mei 2015). "Lees Garcia - Miss Grand International 2014 Inside The Refugee Camp" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2020. Besoek op 11 November 2019.
- ↑ 7,0 7,1 Jenna Clarke (2 Maart 2016). "Sexual assault allegations engulf Miss Grand International as Claire Parker adopts crown". The Sydney Morning Herald (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 November 2019. Besoek op 11 November 2019.
{{cite web}}
: Gaan datum na in:|archive-date=
(hulp) - ↑ Concurso Nacionalde Beleza (21 April 2017). "Conheça os detalhes sobre o Miss Grand International 2017!" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2019. Besoek op 27 April 2018.
- ↑ Global Beauties (25 Oktober 2017). "Miss Grand International 2017 is Miss Peru!" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2019. Besoek op 27 April 2018.
- ↑ Global Beauties (24 Mei 2017). "Miss Grand International 2017 in Vietnam – Official Press Conference" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2019. Besoek op 27 April 2018.
- ↑ Rappler.com (26 Oktober 2018). "Miss Grand International 2018 Clara Sosa faints on stage after winning title" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2018. Besoek op 12 November 2018.
- ↑ Testbook.com (2018). Current Affairs Capsule October 2018 (in Engels). Vol. October 2018. Testbook.com. p. 28.
- ↑ Metro Puerto Rico (28 Oktober 2019). "Valentina Figuera conquista Miss Grand International en su tierra" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 30 Oktober 2019.
- ↑ Ministry of Tourism and Sports of Thailand (15 Februarie 2021). "รมว.พิพัฒน์ เป็นประธานงานแถลงข่าวการประกวด Miss Grand International 2020" (in Thai). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2021. Besoek op 20 Februarie 2021.
- ↑ Ana Walia (30 Augustus 2020). "Anrónet Roelofsz crowned Miss Grand South Africa 2020". Angelopedia.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2020. Besoek op 11 September 2020.
Eksterne skakels
wysig- Mej. Groot Internasionaal se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mejuffrou Groot Internasionaal.