Memecylon natalense
Plantspesie
Die Smalblaarroosappel (Memecylon natalense) is 'n struik of boompie wat deel is van die Melastomataceae-familie. Dit is endemies aan die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal met geïsoleerde subpopulasies in Limpopo en Mpumalanga. Die spesie het 'n voorkomsgebied is 99,683 km².
Smalblaarroosappel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Melastomataceae |
Genus: | Memecylon |
Spesie: | M. natalense
|
Binomiale naam | |
Memecylon natalense Markgr., (1934)
|