Mercedes-Benz M117 enjin
Die Mercedes-Benz M117 is 'n enkelbonokas, 2 kleppe per silinder V8-enjin wat van 1971 tot 1992 in verskeie weergawes deur Mercedes-Benz vervaardig is.
'n M117 4.5 L enjin in 'n 1972 280SE 4.5 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 1969–1991 |
Konfigurasie | Nie-turbo 90° V8-enjin |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 4,5 L (4 520 cc) 5,0 L (4 973 cc) 5,0 L (5 025 cc) 5,5 L (5 547 cc) |
Blok | Gietyster 1969-1978 Aluminium 1978-1991 |
Kopstuk | Aluminum |
Stelsels | |
Klepwerking | SOHC, 2 kleppe per silinder |
Brandstoftipe | Petrol |
Brandstofstelsel | Brandstofinspuiting |
Smeerstelsel | Druksirkulasie |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Bestuurstelsel | Bosch Jetronic |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 185–300 PS (136–221 kW; 182–296 hp) |
Wringkrag | 298–455 N⋅m (220–336 lb⋅ft) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz M100 enjin |
Opvolger | Mercedes-Benz M119 enjin |