Merriman
Merriman is 'n nedersetting en stasie op die Kaapstad-Johannesburg spoorlyn in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika. Dit is vernoem na John X. Merriman en was eers bekend as Richmondweg.
Merriman | |
---|---|
Gehug | |
Koördinate: 31°13′S 23°37′O / 31.217°S 23.617°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Pixley ka Seme |
Munisipaliteit | Ubuntu |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,52 km2 (0,20 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 78 |
• Digtheid | 150/km2 (400/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 10.3% |
• Bruin mense | 82.1% |
• Swart mense | 7.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 91.0% |
• Engels | 6.4% |
• Xhosa | 2.6% |
Skakelkode | 0536912 |
Die dorpie is tussen Richmond en Britstown geleë en word verbind met die R398 streeksroete.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Merriman". Sensus 2011.