Mesembryanthemum vanrensburgii
Plantspesie
Mesembryanthemum vanrensburgii is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom in die Wes-Kaap aan die kus, tussen Hawston en Agulhas voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 128 km² en is deel van die fynbos. Daar is vyftien subpopulasies en word bedreig deur indringerplante (Senegalia spesies) en ontwikkeling aan die kus.
Mesembryanthemum vanrensburgii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Mesembryanthemum |
Spesie: | M. vanrensburgii
|
Binomiale naam | |
Mesembryanthemum vanrensburgii (L.Bolus) Klak, (2007)
| |
Sinonieme | |
|