Micranthus simplex
plantspesie
Micranthus simplex is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Micranthus behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan Wes-Kaap. Dit kom op Zebrakop in die Piketberg voor en word as krities seldsaam beskou.
Vleiblommetjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | M. simplex
|
Binomiale naam | |
Micranthus simplex Goldblatt & J.C.Manning, (2013)
|