Slankevlambos

Spesie van die stompies
(Aangestuur vanaf Mimetes pauciflorus)

Die slankevlambos (Mimetes pauciflorus) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Mimetes behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap, waar dit voorkom in die Outeniekwaberge en Tsitsikammaberge. Die struik is 'n lank en regop en word 4 m hoog. Die struik dra blomme van Augustus tot November, maar hoofsaaklik in September.

Slankevlambos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Mimetes
Spesie:
M. pauciflorus
Binomiale naam
Mimetes pauciflorus
R.Br., (1810)
Sinonieme
  • Mimetes rehmanii Gand. & Schinz
  • Protea pauciflora Poir.

'n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef. Twee maande nadat dit geblom het, val die vrugte af en miere versprei die sade. Hulle stoor die sade in hul neste. Die plant is tweeslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op bergagtige, suidelike hellings op hoogtes van 450-1 400 m.

In Engels staan dit as die Three-flowered Pagoda bekend.

Galery

wysig

Bronnelys

wysig