Mimetes
Plant genus van die familie Proteaceae
Mimetes (stompies) is 'n struikgenus wat hoort tot die familie Proteaceae. Daar is 13 spesies wat tot die genus hoort. Die genus is inheems aan Suid-Afrika en vorm deel van die fynbos plantegroei. Al die spesies kom in die Wes-Kaap voor.
Mimetes | |
---|---|
Mimetes cucullatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesies | |
|
Spesies
wysigDie volgende spesies word tans erken:[1]
Seksie | Algemene seksienaam | Spesie | Algemene spesienaam |
---|---|---|---|
Argenteus | Silwer Mimetesse | Mimetes arboreus Rourke | Kogelbergvaalstompie |
Argenteus | Silwer Mimetesse | Mimetes argenteus Salisb. ex Knight | Vaalstompie |
Argenteus | Silwer Mimetesse | Mimetes hottentoticus E.Phillips & Hutch. | Hottentotstompie |
Argenteus | Silwer Mimetesse | Mimetes saxatilis E.Phillips | Bredasdorpstompie |
Argenteus | Silwer Mimetesse | Mimetes splendidus Salisb. ex Knight | Pragstompie |
Argenteus | Silwer Mimetesse | Mimetes stokoei E.Phillips | Kogelberggouestompie |
Chrysanthus | Goue Mimetes | Mimetes chrysanthus Rourke | Gouestompie |
Cucullatus | Monk's Cowl Mimetesse | Mimetes cucullatus (L.) R.Br. | Rooistompie |
Cucullatus | Monk's Cowl Mimetesse | Mimetes fimbriifolius Salisb. ex Knight | Maanhaarstompie |
Hirtus | "Tube" Mimetesse | Mimetes capitulatus R.Br. | Skraalstompie |
Hirtus | "Tube" Mimetesse | Mimetes hirtus Salisb. ex Knight | Kreupelboom |
Hirtus | "Tube" Mimetesse | Mimetes palustris Salisb. ex Knight | Geelstompie |
Hirtus | "Tube" Mimetesse | Mimetes pauciflorus R.Br. | Slankevlambos |
Verwysings
wysig- ↑ "IPNI Plant Name Query Results". the Plant Names Project. Besoek op 31 Januarie 2008.