Bredasdorpstompie

Spesie van die stompies
(Aangestuur vanaf Mimetes saxatilis)

Die Bredasdorpstompie (Mimetes saxatilis) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Mimetes behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom slegs voor naby Bredasdorp vanaf Pearly Beach tot by Struisbaai. Die struik is regop en word 2.25 m hoog en dra blomme van Julie tot Desember. Dis 'n tipiese kalksteenfynbosspesie wat kommersieel geoes word.[1]

Bredasdorpstompie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Mimetes
Spesie:
M. saxatilis
Binomiale naam
Mimetes saxatilis
E.Phillips, (1911)

In Engels staan dit as die Limestone Pagoda bekend.

Galery

wysig

Bronnelys

wysig

Verwysings

wysig
  1. Jonkershoek Heydenrych, B., Burgers, C. and Cape Nature Conservation. "Limestone fynbos". Veld & Flora. 80 (3).{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)