Mirt
Die mirt (Myrtus communis) is n plant uit die famile Myrtaceae. Dis 'n diggroeinde immergroen bossie wat op droë en sonnige plekke in die Mediterreense gebied voorkom.
Mirt | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Myrtus |
Die takke en blomme het 'n aromatiese reuk en word by Joodse feeste gebruik. By die Grieke was die plant gewyd aan Afrodite en kranse van mirt is gebruik by die Olimpiese Spele.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Maidenhair Het Nederlandsche tuinbouwblad, 1892, bls 391
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mirt.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Mirt