Pienkpapierkelk

(Aangestuur vanaf Monotes engleri)

Die Pienkpapierkelk (Monotes engleri) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom in miombo-bosveld in Zimbabwe en die weste van Mosambiek. Hierdie boom se blare is breër as dié van die Geelpapierkelk. Die naam van die boom verwys na die kleur van die vrugte.

Pienkpapierkelk
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. engleri
Binomiale naam
Monotes engleri
?

Sien ook

wysig