Mook en Middelaar
Mook en Middelaar (Limburgs: Mook en Middelar) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die provinsies Gelderland en Noord-Brabant (die Maas-rivier vorm o.a. hier die grens met laasgenoemde provinsie). Die munisipale gebied het sowat 8 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 19 km². Mook is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
Mook en Middelaar | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Maaswaalkanaalbord | |
Ligging van Mook en Middelaar-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 51°45′00″N 5°53′00″O / 51.75000°N 5.88333°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Willem Gradisen (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,84 km2 (7,27 vk. myl) |
• Land | 17,39 km2 (6,71 vk. myl) |
• Water | 1,45 km2 (0,56 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 7 859 |
• Digtheid | 452/km2 (1 170,7/vk. myl) |
Poskode | 6584-6587 |
Skakelkodes | 024 |
Webwerf | www.mookenmiddelaar.nl |
Mook staan bekend vir die Slag op die Mookerheide uit 1574, tydens die aanvang van die Tagtigjarige Oorlog.
Plekke
wysigPlekke in die munisipale gebied van Mook en Middelaar:
Bisselt, Heikant, Katerbosch, Middelaar, Molenhoek, Mook, Plasmolen en Riethorst.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Mook en Middelaar. |