Moraea simplex
plantspesie
Moraea simplex is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en is deel van die Renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die oostelike voet van die Piketberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs nege hektaar, daar is een populasie en die plant se bewaring status word as krities beskou. Dit word bedreig deur landbou uitbreiding, besoedeling, indringerplante en 'n gebrek aan brand bestuur.
Moraea simplex | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. simplex
|
Binomiale naam | |
Moraea simplex Goldblatt & J.C.Manning, (2004)
|