Morgan Tsvangirai
Morgan Tsvangirai (10 Maart 1952 – 14 Februarie 2018)[1] was 'n Zimbabwiese leierpolitikus. Hy het die Movement for Democratic Change, die grootste opposisieparty in Zimbabwe, gelei. Vanaf 15 Februarie 2009 tot 11 September 2013 het Tsvangirai onder president Robert Mugabe as eerste minister van Zimbabwe gedien.
Morgan Tsvangirai | |
Morgan Tsvangirai in 2009 | |
Eerste minister van Zimbabwe
| |
Ampstermyn 15 Februarie 2009 – 11 September 2013 | |
Vise | Thokozani Khuphe Arthur Mutambara |
---|---|
President | Robert Mugabe |
Voorafgegaan deur | Robert Mugabe |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Leier van die Movement for Democratic Change-Tsvangirai
| |
Ampstermyn 31 Maart 2005 – 30 Julie 2013 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Leier van die Movement for Democratic Change
| |
Ampstermyn 30 September 1999 – 31 Maart 2010 | |
Voorafgegaan deur | Gibson Sibanda |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Sekretaris-generaal van die Zimbabwe Congress of Trade Unions
| |
Ampstermyn 10 Mei 1987 – 30 September 1999 | |
Voorafgegaan deur | Masotsha Ndhlovu |
Opgevolg deur | Wellington Chibebe |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Gutu, Suid-Rhodesië (nou Zimbabwe) | 10 Maart 1952
Sterf | 14 Februarie 2018 (op 65) Johannesburg, Suid-Afrika |
Politieke party | ZANU (voor 1987) ZANU-PF (1987–1999) MCD (1999-2005) MDC - Tsvangirai (2005–2018) |
Eggenoot/-note | Susan Tsvangirai (1978–2009; haar oorlede) Elizabeth Macheka (2011–2018; sy oorlede) |
Kind(ers) | 7 |
Religie | Christendom |
Handtekening |
Tsvangirai is op 14 Februarie 2018 in Johannesburg oorlede aan kolorektale kanker.[2]
2008-verkiesings
wysigTsvangirai het by Zimbabwe se verkiesing op 29 Maart 2008 waarskynlik die absolute meerderheid van die stemme gekry, maar nadat die regeringsparty en Robert Mugabe nie daarmee tevrede was nie word alle stemme oorgetel. Die tweede rondte van die verkiesing word op 27 Junie gehou, maar Tsvangirai onttrek homself noodgedwonge as kandidaat voor die verkiesing, weens vrees vir sy eie lewe en dié van sy ondersteuners.
Op 12 September 2008 word gerapporteer dat Robert Mugabe en Morgan Tsvangirai 'n magsdelingsooreenkoms geteken het.[3]
Verwysings
wysig- ↑ "Zimbabwe opposition leader Tsvangirai dies". BBC (in Engels). 14 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2020. Besoek op 14 Februarie 2018.
- ↑ "Zimbabwe opposition leader Tsvangirai dies". BBC News. 15 Februarie 2018.
- ↑ (af) Skikking in Zim Geargiveer 13 September 2008 op Wayback Machine, Beeld, besoek op 12 September 2008
Verdere leeswerk
wysig- (en) Chan, Stephen (2005). Citizen of Africa: Conversations with Morgan Tsvangirai. Bethesda: Academica Press. ISBN 1-933146-22-2.
- (en) Bizos, George (2007). Odyssey to Freedom. Houghton: Random House. ISBN 978-0-9584195-8-1.
- (en) Hudleston, Sarah (2005). Face of Courage: Morgan Tsvangirai. Kaapstad: Double Storey. ISBN 978-1-77013-005-0.
Eksterne skakels
wysig- (en) MDC se webwerf Geargiveer 27 Maart 2008 op Wayback Machine
- (en) Zimbabwe Election 2008 Geargiveer 2 Junie 2008 op Wayback Machine