Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit

Flag of South Africa.svg Moses Kotane
Kaart van Suid-Afrika wat Moses Kotane in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Bojanala Platinum
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NW375
Burgemeester Peter Molelekeng
Hoofstad Mogwase
Grootste tale Tswana, Zoeloe, Xhosa
Area 5 719 km²  
Bevolking 242 554 (2011)

Die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.

NedersettingsWysig

Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: