Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Wes-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Tuinroete | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | WC043 | ||
Burgemeester | Dirk Kotzé (DA) | ||
Hoofstad | Mosselbaai | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Engels | ||
Area | 2 011 km² | ||
Bevolking | 89 430 (2011) |
Die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit:
- Boggomsbaai
- Brandwag
- Buysplaas
- Cooper
- Friemersheim
- Gannakraal
- Glentana
- Groot-Brakrivier
- Hartenbos
- Herbertsdale
- Klein-Brakrivier
- Mosselbaai (setel)
- Reebok
- Ruitersbos
- Sinksabrug
- Tergniet
- Vleesbaai