Mostar
Mostar (Cyrilliese alfabet: Мостар) is 'n etnies verdeelde[1] stad in suidelike Bosnië-Herzegowina met ongeveer 110 000 inwoners. Die stad is die vyfde grootste in die land en is een van die belangrikste nedersettings in die gebied Herzegowina. Die "Ou-brug" (Stari Most) in die historiese stadskern van Mostar is in 2005 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Mostar Мостар | |
---|---|
Die "Ou-brug" (Stari Most) in Mostar | |
Ligging van Mostar in Bosnië-Herzegowina | |
Koördinate: 43°20′N 17°48′O / 43.333°N 17.800°O | |
Land | Bosnië-Herzegowina |
Entiteit | Federasie van Bosnië en Herzegowina |
Kanton | Herzegowina-Neretwa |
Stigting | 1452 |
Regering | |
• Burgemeester | Mario Kordić (HDZBiH) |
Hoogte | 60 m (200 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 111 364 |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Poskode | 88000 |
Skakelkodes | (+387) 36 |
Webwerf | mostar.ba |
Verwysings
wysig- ↑ Beeld (2005)[dooie skakel]
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mostar.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy