Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit

Flag of South Africa.svg Msukaligwa
Kaart van Suid-Afrika wat Msukaligwa in Mpumalanga aandui
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode MP302
Burgemeester Joseph Sipho Bongwe
Hoofstad Ermelo
Grootste tale Zoeloe, Afrikaans, Swazi
Area 6 016 km²  
Bevolking 149 377 (2011)

Die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.

NedersettingsWysig

Nedersettings in die munisipaliteit: