Mtontwanes-rivier
rivier in Suid-Afrika
Die Mtontwanes-rivier is 'n spruit wat in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei.
Mtontwanes-rivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Bloukransrivier→Tugelarivier |
Oorsprong-hoogte | 878 m |
Koördinate: 28°48′0″S 29°58′0″O / 28.80000°S 29.96667°O |
Dit ontspring in die Natalse Middeland en mond uit in die Nyandurivier op pad na die groter Bloukransrivier verder noord.