Nyandurivier
rivier in Suid-Afrika
Die Nyandurivier is 'n rivier wat in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei.
Nyandurivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 762 m |
Koördinate: 28°45′39″S 29°59′0″O / 28.76083°S 29.98333°O |
Dit ontspring in die KwaZulu-Natal Middeland en mond uit in die Bloukransrivier op pad na die groter Tugelarivier. Die Mtontwanes-rivier is een van sy sytakke.