Muraltia spicata
Plantspesie
Muraltia spicata is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die berge tussen Napier en Elim voor. Daar is slegs een populasie wat bedreig word deur oorbeweiding en die indringerplante van die voormalige Acacia-genus. Die spesie is deel van die fynbos.
Muraltia spicata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Polygalaceae |
Genus: | Muraltia |
Spesie: | M. spicata
|
Binomiale naam | |
Muraltia spicata Bolus, (1905)
|