Messier 23
(Aangestuur vanaf NGC 6494)
Messier 23 of M23 (ook bekend as NGC 6494) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is op 20 Junie 1764 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
Messier 23 | |
---|---|
Soort | Oop sterreswerm |
Sterrebeeld | Boogskutter |
Regte klimming | 17h 56,8m |
Deklinasie | -19º 01' |
Afstand | 2 150 ligjare (659 parsek) |
Skynbare magnitude | 6,9 mag |
Skynbare grootte (v) | 27′.0 |
Radius | 8 ligjare |
Ander name | NGC 6494 |
M23 is sowat 2 150 ligjare van die Aarde af en het ’n radius van sowat 15-20 ligjare. Daar is sowat 150 geëiende sterre in die swerm, waarvan die helderste een ’n magnitude van 9,2 het.
Eksterne skakels
wysig- SEDS: Messier 23
- Messier 23 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia