Nanabessie
plantspesie
Die nanabessie (Searsia dentata) is 'n klein boompie wat hoofsaaklik in die ooste van Suid-Afrika voorkom: Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap en die Vrystaat. Die plant is ook inheems aan Eswatini, Lesotho, Mosambiek en Zimbabwe. Die blaartjies is getand. In die herfs kry die blare helder kleure en die vrugte verkleur tot bruin, oranje of rooi. Die vrugte is ongeveer 4 mm in deursnee.
Nanabessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. dentata
|
Binomiale naam | |
Searsia dentata (Thunb.) F.A.Barkley, (1965)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 381.[1]
Galery
wysig-
Blaarvorm -
Herfsblare -
Ruspes wat die blare vreet
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online