Nasionale Biblioteek van die Tsjeggiese Republiek
Nasionale Biblioteek van die Tsjeggiese Republiek
Datum van stigting of ontstaan | 1622 |
---|---|
Amptelike naam | Národní knihovna České republiky |
Inheemse etiket | Národní knihovna České republiky |
Kort naam | NK ČR, NKČR, NL CR, NLCR |
Kantoor gehou deur hoof van die organisasie | direkteur-generaal van die Nasionale Biblioteek van die Tsjeggiese Republiek |
Land | Tsjeggië |
Geleë in administratiewe eenheid | Praag |
Ligging | Clementinum |
Wettige vorm | contributory organization |
Dogteronderneming | Slavonic Library in Prague |
Ligging van hoofkantoor | Clementinum |
Pryse ontvang | Jikji Memory of the World Prize |
Email address | mailto:sekret.ur@nkp.cz |
Amptelike webwerf | https://www.nkp.cz/ |
Beskryf by URL | http://viaf.org/viaf/partnerpages/NKC.html |
Item gebruik | CZech IDentification and LOcalization tool, Czech National Authority Database, Czech National Bibliography, Kramerius of National Library of the Czech Republic, Directory of Publishers in the Czech Republic |
API endpoint URL | https://shibboleth.nkp.cz/idp/shibboleth |
Die Nasionale Biblioteek van die Tsjeggiese Republiek (Tsjeggies: Národní knihovna České republiky) is die sentrale biblioteek van die Tsjeggiese Republiek. Dit word gerig deur die Ministerie van Kultuur. Die hoofgebou van die biblioteek is geleë in die historiese Clementinum-gebou in Praag, waar ongeveer die helfte van sy boeke gehou word. Die ander helfte van die versameling word gestoor in die distrik Hostivař.[1] Die Nasionale Biblioteek is die grootste biblioteek in Tsjeggië; in sy versameling is daar sowat 6 miljoen dokumente. Die biblioteek het ongeveer 60 000 geregistreerde lesers. Behalwe Tsjeggiese tekste, stoor die biblioteek ook ouer materiaal uit Turkye, Iran en Indië.[2]
Verwysings
wysig- ↑ "Need for new library intensifies - The Prague Post". 9 Mei 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2014. Besoek op 4 Mei 2018.
- ↑ "National Library's rare prints and manuscripts at the click of a mouse - Radio Prague" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2017. Besoek op 4 Mei 2018.