Natriumortosilikaat
Algemeen | |
---|---|
Naam | Natriumortosilikaat |
Chemiese formule | Na4SiO4 |
Molêre massa | 184,04 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 13472-30-5[1] |
Voorkoms | vlokkerige wit vastestof[1] |
Fasegedrag | |
Fase | T<1233K β-Na4SiO4 |
Selkonstantes | a=557,6pm; b=619,1pm; c=850,7pm; α=103,13°; β=95,5°; γ 123,72°[2] |
Ruimtegroep | P1[2] |
Nommer | 2 |
Fase | T>1233K α-Na4SiO4 |
Ruimtegroep | onbekend |
Smeltpunt | 1351K?, 1383K? |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | oplosbaar |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kristalstruktuur
wysigβ-Natriumortosilikaat is 'v watervrye natriumsilikaat. Dis 'n nesosilikaat wat afsonderlike tetraëdriese SiO44−-ione bevat. Dit kristalliseer onder 1233K in 'n trikliniese struktuur. Die natriumione word deur vier of vyf suurstofatome omring [NaO4]-tetraëders deel rande en vorm 'n eendimensionale kettings ewewydig aan [010]. Die ander natriumione het vyfvoudige koördinasie. Die struktuur van α-Na4SiO4 bo 1233K is nie bekend nie.[2]
Chemiese eienskappe
wysigNatiumortosilikaat kan verkry word deur kwarts en natriumhidroksied tot 402 °C te verhit maar die druk van die waterdamp moet laag genoeg gehou word.[3]
Die vormingsreaksie kan weergege word as:
Gebruike
wysigDit word gebruik in produkte vir die verwydering van vet en ander hidrofobiese materiale van harde oppervlaktes.[1]