Naudespas
Die Naudespas (soms Naudésbergpas) is 'n bergpas op die N9 nasionale pad in die Oos-Kaap, Suid-Afrika tussen Graaff-Reinet en Middelburg. Die pas is net voor die Lootsbergpas op die N9 op pad na Middelburg.[1]
Naudespas | |
Ligging | Tussen Graaff-Reinet en Middelburg |
---|---|
Maksimumhelling | 1:20 |
Hoogte | 1 400m |
Oppervlak | Teer |
Begin in | 1858 |
Pad | N9 |
Die pas is in 1858 gebou, bereik 'n hoogte van 1 400 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:20. Hierdie pas moet nie verwar word met die Naudésnekpas noordwes van Maclear nie.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Padlangs deur Suid-Afrika. 2010. ISBN 978-1-77007-751-5