Nelsrivier
rivier in Mpumalanga, Suid-Afrika
Die Nelsrivier of Nelspruit is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit ontspring by die Long Tompas naby Sabie, vanwaar dit aan die noordekant van die R37-roete in 'n suidoostelike rigting vloei. Dit sluit by die Krokodil aan in die stad Nelspruit, met die Mpumalanga provinsiale wetgewer op sy weste-oewer.
Nelsrivier | |
---|---|
Aansluiting van die Nelsrivier met die Krokodil in die Laeveld- Nasionale Botaniese Tuin, Nelspruit
| |
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Oorsprong | Long Tompas |
Monding | Krokodilrivier |
Oorsprong-hoogte | 733 m |
Koördinate: 25°26′25″S 30°58′21″O / 25.44028°S 30.97250°O |
Ontspring
wysigMonding
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.