Newcastle upon Tyne
(Aangestuur vanaf Newcastle-upon-Tyne)
Newcastle upon Tyne is 'n stad in Engeland. Daar woon 259 536 mense. Newcastle upon Tyne se St. James’ Park was een van die gasheerstadions tydens die Rugbywêreldbeker 2015.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Stigting | 200 |
Oppervlakte: | |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 259 536 |
Tydsone | MGT – 0 |