Nhlanganinirivier
Die Nhlanganinirivier is 'n rivier wat sentraal in die Krugerwildtuin, in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika vloei. Sy monding is in die Engelharddam aan die suidebank van die Letabarivier enkele kilometer oos van die Letaba-ruskamp.
Stroomgebied | Limpopoprovinsie, Suid-Afrika |
Monding | Letabarivier, Krugerwildtuin |
Monding-hoogte | 225 m |
Koördinate: 23°51′23″S 31°35′47″O / 23.85639°S 31.59639°O |
Die kleinerige Nhlanganinidam teenaan die Phalaborwa-Letaba-teerpad, is 'n nuttige uitkykpunt vir wild wat kom water suip.
Oorsprong
wysigMonding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Nhlanganinirivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.