Noordwestelike Federale Distrik
Die Noordwestelike Federale Distrik (Russies: Се́веро-За́падный федера́льный о́круг, Sewero-Zapadni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 11 federale deelgebiede en is geleë in die noordelike deel van Europese Rusland. Die bevolking is 13 616 057, volgens die 2010-sensus.[1] Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wladimir Boelawin.
Noordwestelike Federale Distrik Северо-Западный | ||||
Die ligging van die Noordwestelike Federale Distrik. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Deelgebiede | 11 | |||
Stigting | 18 Mei 2000 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Sint Petersburg | |||
Leier | Wladimir Boelawin | |||
Amp | Presidensiële afgevaardigde | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 13 616 057 | |||
Volgorde | 5de | |||
Digtheid | 8,1/km2 | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 1 677 900 km2 | |||
Volgorde | 4de | |||
Webtuiste | http://www.szfo.ru/ | |||
|
Demografie
wysigFederale deelgebiede
wysig
Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name | |||
---|---|---|---|
# | Vlag | Federale deelgebied | Hoofstad |
1 | Archangelsk-oblast | Archangelsk | |
2 | Wologda-oblast | Wologda | |
3 | Kaliningrad-oblast | Kaliningrad | |
4 | Karelië | Petrozawodsk | |
5 | Komi | Siktifkar | |
6 | Leningrad-oblast | Geen | |
7 | Moermansk-oblast | Moermansk | |
8 | Nenetsië | Narjan-Mar | |
9 | Nowgorod-oblast | Weliki Nowgorod | |
10 | Pskof-oblast | Pskof | |
11 | Sint Petersburg |
Eksterne skakels
wysig- (ru) Gevolmagtigde van die President van die Russiese Federasie in die Noordwestelike Federale Distrik Geargiveer 16 Februarie 2008 op Wayback Machine
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia