Novak Djokovic

tennisspeler

Novak Djokovic, soms ook Đoković gespel (Serwies: Новак Ђоковић, [nôʋaːk d͡ʑôːkoʋit͡ɕ], ; gebore 22 Mei 1987 in Belgrado), is 'n professionele Serwiese tennisspeler. Tot op hede het hy 83 toernooie gewen, waarvan een in dubbels. Sy grootste oorwinnings was die Australiese Ope in 2008, 2011, 2012, 2013, 2015, 2016, 2019, 2020 en 2021, Wimbledon in 2011, 2014, 2015, 2018 en 2019, die VSA-Ope in 2011, 2015, 2018 en die Franse Ope in 2016.

Novak Djokovic
Novak Djokovic (19528970049).jpg
Novak Djokovic in 2015
Volle naam Новак Ђоковић
Novak Đoković
Land Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië (2001–2003)[1]
Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro (2003–2006)[2][3]
Vlag van Serwië Serwië (2006–hede)
Woonplek Monte Carlo, Monaco[4]
Geboortedatum 22 Mei 1987 (1987-05-22) (34 jaar oud) [4]
Geboorteplek Belgrado, Joego-Slawië[4]
Lengte 1,88 m[4][5]
Gewig 77 kg[4]
Begin professioneel 2003[4]
Spelstyl Regshandig (tweehandige handrughou)[4]
Loopbaan-wengeld $147 751 252 (soos op 22 Februarie 2021)[4] (1ste van alle tye)[6]
Amptelike webblad novakdjokovic.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 943–192 (83,1%)[4]
Loopbaantitels 82[4] (5de van die Ope-era)
Hoogste rang No. 1 (4 Julie 2011)[4]
Huidige rang No. 1 (22 Februarie 2021)[4]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope W (2008, 2011, 2012, 2013, 2015, 2016, 2019, 2020, 2021)
Franse Ope W (2016)
Wimbledon W (2011, 2014, 2015, 2018, 2019)
VSA-Ope W (2011, 2015, 2018)
Toereindronde W (2008, 2012, 2013, 2014, 2015)
Olimpiese Spele Bronze medal.svg Bronsmedalje (2008, 2012)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 56–73 (43,4%)[4]
Loopbaantitels 1[4]
Hoogste rang No. 114 (30 November 2009)[4]
Australiese Ope 1R (2006, 2007)
Franse Ope 1R (2006)
Wimbledon 2R (2006)
VSA-Ope 1R (2006)
Laaste opgedateer op: 23 Februarie 2021.

In 2020 het hy die eerste man in die geskiedenis geword wat agt Australiese Ope-enkeltitels inpalm.

Grand Slam-rekordWysig

 
Djokovic nadat hy die Franse Ope in 2016 gewen het
 
Djokovic word in die Serwiese hoofstad Belgrado verwelkom nadat hy die Australiese Ope in 2008 gewen het

Die tabel toon Djokovic se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope
2005 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 3
2006 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 4 Rondte 3
2007 Rondte 4 Halfeindstryd Halfeindstryd Eindstryd
2008 Wenner Halfeindstryd Rondte 2 Halfeindstryd
2009 Kwarteindstryd Rondte 3 Kwarteindstryd Halfeindstryd
2010 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Halfeindstryd Eindstryd
2011 Wenner Halfeindstryd Wenner Wenner
2012 Wenner Eindstryd Halfeindstryd Eindstryd
2013 Wenner Halfeindstryd Eindstryd Eindstryd
2014 Kwarteindstryd Eindstryd Wenner Halfeindstryd
2015 Wenner Eindstryd Wenner Wenner
2016 Wenner Wenner Rondte 3 Eindstryd
2017 Rondte 2 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Beseer
2018 Rondte 4 Kwarteindstryd Wenner Wenner
2019 Wenner Halfeindstryd Wenner Rondte 4
2020 Wenner Eindstryd Toernooi nie gehou nie Rondte 4
2021 Wenner

VerwysingsWysig

  1. (en) "Juniors – Boys Winners". ITF. 30 Junie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2018. Besoek op 10 Mei 2011.
  2. (en) "Serbia & Montenegro davis Cup team". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2016. Besoek op 12 September 2016.
  3. (en) "2006 Paris Masters SCG for Djokovic". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2018. Besoek op 28 Januarie 2019.
  4. 4,00 4,01 4,02 4,03 4,04 4,05 4,06 4,07 4,08 4,09 4,10 4,11 4,12 4,13 4,14 (en) "Player profile – Novak Đoković". ATP World Tour. Besoek op 23 Februarie 2021.
  5. (en) "DJOKOVIC, Novak". novakdjokovic.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op 10 Junie 2019.
  6. (en) "Career Prize Money" (PDF). Pro Tennis Live. 22 Februarie 2021. Besoek op 23 Februarie 2021.

Eksterne skakelsWysig