Nukuʻalofa
Nukuʻalofa is die hoofstad en grootste nedersetting van Tonga, 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad bestaan uit ongeveer 35% van die land se inwoners en het 'n bevolking van 24 571 in 2013 gehad. Dit is die kommersiële en sosiale sentrum van Tonga. Die koninklike paleis en regeringsgeboue is hier geleë. Nukuʻalofa is op 10 Junie 1777 deur die Britse ontdekkingsreisiger James Cook vir die eerste keer beskryf.
-
Die parlementsgebou
-
Die koninklike paleis
-
Ingang na die paleis
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Tonga |
Eiland | Tongatapu |
Koördinate | 21°08′S 175°12′W / 21.133°S 175.200°W |
Gestig op (eerste verwysing) | 10 Junie 1777 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 3 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 24 571 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC +13 |
- Somertyd | UTC +13 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nukuʻalofa.