Nuwejaarspruit (Wilgerivier, Vrystaat)
- Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Nuwejaarspruit.
Die Nuwejaarspruit is 'n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Wilgerivier.
Nuwejaarspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Wilgerivier |
Oorsprong-hoogte | 1600 m |
Koördinate: 28°16′18″S 29°5′16″O / 28.27167°S 29.08778°O |
Tugela-Vaal-waterprojek
wysigDie Nuwejaarspruit is 'n belangrike deel van die Tugela-Vaal-waterprojek. Water word uit die Sterkfonteindam losgelaat in die Nuwejaarspruit om via die Wilgerivier na die Vaaldam te vloei.
Monding
wysigOorsprong
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Nuwejaarspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.