Nyctaginaceae
Nyctaginaceae is ’n familie van blomplante met sowat 33 genera en 290 spesies wat wydverspreid in tropiese en subtropiese klimaatstreke voorkom, met ’n paar spesies in gematigde streke. Die familie het ’n unieke soort vrug, wat ’n "antokarp" genoem word.
Nyctaginaceae | |
---|---|
Die blomme van Bougainvillea spectabilis. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Nyctaginaceae Juss.[1]
|
Tribusse | |
Boldoeae |
Eienskappe
wysigDie plante is voorheen as "tweesaadlobbige plante" beskou, maar word deesdae ingedeel as eudikotiele, of "egte tweesaadlobbige plante". Die familie het een voedselgewas, Mirabilis extensa, ’n wortelgroente. Mirabilis jalapa en spesies van die genus Bougainvillea word as sierplante gekweek.
M. jalapa word ook vieruurtjie genoem omdat sy blomme laatmiddag oopgaan en soggens toevou.
Die brosdoring is 'n waardevolle en droogtebestande weidingsplant wat hoofsaaklik in die Karoo aangetref word.
Verwysings
wysig- ↑ Angiosperm Phylogeny Group (2009). "An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III" (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society. 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 6 Julie 2013.
Eksterne skakels
wysig- Commelinaceae Geargiveer 6 Februarie 2007 op Wayback Machine in L. Watson and M.J. Dallwitz (vanaf 1992). "The families of flowering plants" Geargiveer 3 Januarie 2007 op Wayback Machine: beskrywings, illustrasies en inligting by delta-intkey.com
- Lys met internasionale plantname
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nyctaginaceae.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Nyctaginaceae
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia