Oostelike Provinsie
(Aangestuur vanaf OP Olifante)
Die Oostelike Provinsie Olifante is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in Gqeberha (Port Elizabeth).
Oostelike Provinsie | ||||
Bynaam(e) | Olifante | |||
Stigting | 1888 | |||
Unie | Oostelike Provinsie Rugbyunie | |||
Ligging | Gqeberha | |||
Streek | Westelike deel van die Oos-Kaap | |||
Stadion | Nelson Mandelabaai-stadion | |||
Kapasiteit | 48 000 | |||
President | Maasdorp Cannon | |||
Afrigter(s) | Dumisani Mhani | |||
Kaptein(s) | Garrick Mattheus | |||
Liga(s) | Curriebeker Rugby-uitdaagreeks | |||
2022 | Naaswenner | |||
| ||||
Unie webwerf | ||||
www.easternprovincerugby.com |
Die Oostelike Provinsie Olifante neem jaarliks aan die Curriebeker se Eerste Afdeling asook aan die Rugby-uitdaagreeks.
Hulle speel in rooi en swart gestreepte truie en hulle tuisveld is sedert 2010 die Nelson Mandelabaai-stadion. Voorheen was hul tuisveld die Boet Erasmus-stadion.