Oaxaca de Juárez
Oaxaca de Juárez is 'n stad in die suide van Meksiko wat in 1532 in 'n vallei van die bergreeks Sierra Madre del Sur gestig is. Die stad het 'n bevolking van 265 006 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 85,48 km².
Kaart | Wapen |
Land | Meksiko |
Deelstaat | Oaxaca |
Koördinate | 17°04′04″N 96°43′12″W / 17.06778°N 96.72000°W |
Stigting | 1532 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 85,48 vk km2 |
Hoogte bo seevlak | 1 555 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 265 029 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 100/vk km |
Tydsone | UTC -6 |
Burgemeester | Luis Ugartechea Begué |
Amptelike Webwerf | Oaxaca de Juárez Geargiveer 10 September 2011 op Wayback Machine |
Die historiese sentrum van Oaxaca is saam met die Argeologiese terrein van Monte Albán in 1987 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oaxaca de Juárez.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy