Ochna pretoriensis
plantspesie
Die Magaliesrooihout (Ochna pretoriensis) is 'n struik wat tot die Ochnaceae familie hoort. Die spesie is inheems aan Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes asook Botswana. Dit staan ook as die barnardsgif, barnardsgifbos of bergpruim bekend.
Magaliesrooihout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Ochnaceae |
Genus: | Ochna |
Spesie: | O. pretoriensis
|
Binomiale naam | |
Ochna pretoriensis E.Phillips, (1922)
|
Die boom se FSA-nommer is 480.2[1].